Letaba River Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Leadwood Road, Lushof South, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Letaba River Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Lushof-Suid in Tzaneen. Dit is net 3,18 km vanaf die Groot Letabarivier en die ideale opsie vir 'n romantiese, rustige wegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, kaste en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort.
Die oopplan-leefarea lei na 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek vir 2 en 'n TV met toegang tot gratis WiFi.
Buite is daar 'n privaat plonspoel met 'n uitsig oor die groen omgewing. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, bergfietsry, voëlkyk en fietsry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mark & Fleurette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 56
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 22 Leadwood Road, Lushof South, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Letaba River Studio het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Leadwood Road, Lushof South, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang