Successfully reported
+26

Lethabong Lodge -Camping Site

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 174 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Maritikloof, 380KQ Rooiberg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lethabong Lodge is 'n eko-vriendelike toevlugsoord in 700 hektaar ongerepte wildernis naby die Waterberge en Thabazimbi, minder as 2 ure vanaf Johannesburg en Pretoria. Dit is ideaal vir 'n luukse naweekwegbreek in jou 'n tent of 'n gesinsvakansie met 'n verskeidenheid aktiwiteite.

Die kampeerplekke is gelyk, grasbedekte staanplekke met elektrisiteit en waterpunte. Elke perseel het privaat ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en wasbak. Bykomende verblyf sluit selfsorg-lodge-kamers en safari-tente in. Albei opsies het kombuisgeriewe, en suite-badkamers en lugversorging. Die safari-tente het ook privaat plonspoele, braai-areas en vuurputte, terwyl die lodge-kamers privaat balkonne met piekniekbanke en 'n gasbraai het.

Geriewe op die perseel sluit 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste en 'n veilige parkeerarea met 24 uur-sekuriteit in. Gaste het toegang tot 'n speelpark en speletjieskamer met glybane, 'n baan vir karretjies, springkussing, foefie-glybaan en swembaddens. Daar is 'n gemeenskaplike piekniekarea met braaigeriewe en 'n snoepie met verversings, versnaperinge, hout, houtskool en vuuraanstekers. Dagbesoekers is welkom teen 'n ekstra fooi. Die speletjieskamer het ook pooltafels, 'n tafelsokkertafel en tafeltennis.

Lethabong Lodge is die tuiste van verskeie spesies wild, insluitend kameelperde, wildebeeste, sebras en elande, asook diverse voëllewe. Gaste kan die area op begeleide wildritte verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Megan R
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful weekend away. This is the first place we have been that looks exactly like the pictures advertised. Theo went over and above ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Hannelie V
Saam met vriende
5.0
Onvergeetlik! Wat 'n fantastiese blyplek! Die mense is vriendelik, die plek is pragtig en die aktiwiteite is van die hoogste gehalte!
Mrt 2025
Werner L
Gesin met tieners
5.0
5 ster ervaring. Pragtige oord. Skoon en netjies, personeel is absoluut sterre. 5 uit 5 vir Lethabong Lodge.
Des 2024
Deidre B
Gesin met klein kinders
4.8
Baie rustige en lekker vakansie. Lethabong is so 'n oulike en rustige plek, baie netjies en gerieflik. Die dames daar was sommer baie hulpvaardig en h...
Sien meer
Mei 2025
Hendrik G
Gesin met tieners
4.8
Rustig en ontspanne. Bosveld lug, sterre, stilte wat wil jy meer hê.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Farm Maritikloof, 380KQ Rooiberg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Lethabong Lodge -Camping Site het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 174 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Maritikloof, 380KQ Rooiberg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa916ecb36134a6407eb5f63d36f46f58d2a867bed3d6edb67b31ec44f9ee2ef88fb8cf08e7b12d3a892024d82a7f4ad8e820?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Farm Maritikloof 380KQ Rooiberg 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.694444444444 27.505222222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang