Successfully reported

Lethabong Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jeanine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Best holiday. Absolutely loved our stay at Lethabong Lodge! The entire place is clean, neat, and so well maintained. The pools were spotless, the staff super friendly, and there’s plenty of shade and seating everywhere — no feeling of overcrowding at all. We stayed in the Safari tents, and I loved that they’re spaced far apart for great privacy. The daily cleaning crew was such a bonus. Our kids had the best time, and my personal favourite was definitely the lazy river! Thank you for an amazing setup and a wonderful holiday destination — we’ll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Thank you, we will visit again. We enjoyed the stay. Everything was perfect and what we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ongelooflike lekker! Wat 'n ongelooflike plek, ons verblyf was skoon, netjies en die kinders was nie een oomblik verveeld. Die staff was van die vriendelikste wat ek in 'n lang tyd beleef het, van die skoonmakers tot die restaurant personeel. Wat ek wel sal voorstel vir die wintermaande se verblyf is dat die swembad by die tenthuise verhit moet wees, dit sou ons tyd daar net nog soveel beter gemaak het. Ons sal vir seker weer daar boek, maar die keer net langer; 4 nagte was nie genoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlik gesinsverblyf. Baie lekker gebly. Alles wat jy benodig, word voorsien. Lodge is baie skoon en netjies, asook die verblyf. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Ontspannend. Baie vermaak vir kinders! Heerlik gebly! Baie dankie vir die goeie diens. Bestuurder was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2025

Baie lekker rustige vakansie plek. Diens was uitstekend van alle personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2025

Lekker maar duur. Baie mooi, kinders het lekker gespeel. Dis net bietjie duur vir die klein kamertjie wat jy kry. Sal net soontoe kan gaan as dit op spesiaal is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Henry O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Beslis 'n moet en sal weer gaan. Baie lekker gebly, rustig tussen wild.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Awesome and spectacular. From the security at the gate, you already feel welcomed. Overall experience was awesome. I will definitely book again later in 2025.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brelinda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelooflik, was in die luxury tent, maar met baie mense gesels orals fantasties. Wat 'n wonderlike tyd. Natuurlik was die warmwater swembad my gunsteling, die kleinkinders wou alles doen. Die diens was iets wat ons deesdae min beleef, van ontvangs, eetplekkie, kroeg, skoonmaakdienste, julle uitstekend. Dankie vir 'n awesome tyd, ons vertel almal ️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 108 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Maritikloof, 380KQ Rooiberg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe98a0633d29435448dd5954e1469d975b242af298248427bccfc97ca9f96d2a7ffd328b39a7af07083b30c29c61b08a2750a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Farm Maritikloof 380KQ Rooiberg 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.695689 27.503734
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang