Successfully reported

Lethula

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Melanie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ontspannend, stil en gerieflik. Sien julle weer. Wat 'n aangename verrassing! Die eenheid was gerieflik, netjies en privaat. Ons het meer gekry as verwag, en sal beslis terugkeer. Dit was net soos geadverteer, met geen teleurstellings nie. Dankie vir 'n heerlike ontspannende naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthonette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Enjoyed my birthday weekend away. We really enjoyed our stay, it was more than what I expected. It's private and their service is excellent. Everything was clean and it's so quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karmie E
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Absolutely amazing and quiet. You can hear the lions from the nearby sanctuary. What a wonderful gem of a place. Clean, beautiful and very relaxing. Very well equipped. Comfy beds and wonderful outdoor space. I will absolutely return. Friendly and very accommodating staff. Jessica is a great hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olaria E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Rus en vrede vir jou siel. Dit is 'n pragtige plek. Stil en rustige omgewing. Die eenheid is baie netjies. Die beddens het heerlik geslaap en die linne was van goeie kwaliteit. Genoeg potte, panne en eetgerei. Skoon swembad (privaat vir die eenheid), ongelukkig was dit koud en kon ons nie swem nie. Vir seker is dit 'n waarde vir geld naweek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobias C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlik en rustig. Baie lekker gebly, geen probleme. Baie mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Wonderlike plek om weg te breek van die stad. Wonderlik en stil. Goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Asemrowend. Dit was baie heerlike wegbreek. Baie rustig. Net 1 probleem, hulle moet dink aan padaanwysings na die lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Asemrowend. Hierdie plekkie het alles en is baie rustig. Waarde vir geld. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

It was an amazing weekend relaxing getaway. Highly recommended! Absolutely every cent worth, the staff at Lethula were incredibly welcoming and helpful throughout our stay. The chalet was immaculate and very comfortable. We absolutely enjoyed our stay at Lethula, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Kuier was puik en rustig. Het baie lekker gebly. Woning is pragtig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, Leeuwgedacht Conservancy, Dinokeng, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdSiIJzSNFu4dnlHoqezZB99bwX2MENlHvtKdtKvHT3AlwB3Ogo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 168 5 1 5 R628 Leeuwgedacht Conservancy 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.490857 28.458188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang