Successfully reported
+17

Letlapa Pula Game Farm Kingfisher Lodge

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkerhoek Farm, Koedoeskop, Limpopo, 0361, Limpopo
  • Vanaf R8 316 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Letlapa Pula Game Farm Kingfisher Lodge skuil in die hartjie van die Bosveld, net 160 km vanaf Pretoria. Die lodge is die ideale bestemming om uit die bedrywige stad te ontsnap en bied 'n ware Afrika-bosveldervaring met luukse verblyf, vriendelike personeel en wonderlike uitsigte.

Die hoofgebou beskik oor 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n sitarea en 'n eetarea. Daar is ook 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, én 'n buitestort met 'n uitsig oor die tuin. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Buite is daar 2 chalets met 2 slaapkamers elk. Elke hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die 2 slaapkamers is skakelkamers en word met 'n deur vir privaatheid geskei. Die hoofslaapkamer het ook 'n knus sitarea met 'n klein kaggel.

Wild wei rondom die lodge en 'n voerplek vir die wild is van die stoep af sigbaar. Gaste kan langs die swembad ontspan of lekker saam met vriende en familie braai.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 159

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Donkerhoek Farm, Koedoeskop, Limpopo, 0361, Limpopo
  • Gaste dink Letlapa Pula Game Farm Kingfisher Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 316
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 316
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 8 316
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkerhoek Farm, Koedoeskop, Limpopo, 0361, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgvnME7c6Ouckp9rDhbuXf32qkPIo1zxA1lngT0QehvaaT3XyRf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 316 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 Donkerhoek Farm Koedoeskop 0361 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.870033106521 27.512511749668
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang