Letlapa Pula Game Farm Stone House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkerhoek Farm, 50 km from Thabazimbi, 0361, Limpopo
- Vanaf R2 052 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë op 'n wildplaas in die hartjie van die bosveld, ongeveer 154 km vanaf Pretoria, is Letlapa Pula Game Farm Stone House die ideale wegbreekbestemming vir 2 volwassenes.
Die kliphuis bestaan uit 1 luukse, lugverkoelde slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koninggrootte bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Maaltye kan by die etenstafel geniet word, en die sitkamer het gemaklike sitplek en spog met 'n groot houtkaggel.
Die leefarea maak oop na die dek, wat 'n braaiplek, 'n houtvuur-verhitbare plonspoel en skilderagtige uitsigte bied om te bewonder terwyl jy op sonstoele ontspan en 'n skemerkelkie geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 159
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Donkerhoek Farm, 50 km from Thabazimbi, 0361, Limpopo
- Gaste dink Letlapa Pula Game Farm Stone House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkerhoek Farm, 50 km from Thabazimbi, 0361, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang