Successfully reported

Letlotse Lodge Kudu Cabin

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leonard N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie mooi en ontspannend. Baie lekker, netjies en baie mooi area!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marize A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Perfekte plekkie innie bos. Dis 'n pragtige plek by 'n watergat met soutlekke vir die diere. Ons het soveel diere gesien deur die dag en saans, insluitend: buffels en olifante. Die plek het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Wonderful. The cabin was lovely. We saw elephants and wildebeest right in front of our cabin. The hot tub was wonderful for sunset viewings with our 3-year-old who enjoyed the warm water. Lastly, the hosts were very welcoming and friendly and available for any of our requests. Will definitely go back and recommend to anyone looking for a break away in Dinokeng.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Te gou verby. Rus en vrede. Die lewe. Hemel op aarde. Privaat, netheid, uitmuntende gasvryheid en rus vir mens se siel. Net 'n uur en 'n bietjie se ry en jy is in die paradys. Selfs 'n ongelukkige ouditeur sou sukkel om fout te vind. Vir ons was daar net een, ons moes weer oppak en huistoe gaan gans te gou. Julle het waarlik 'n stukkie van die hemel op aarde. Om in 'n hottub te lê en 'n paar meter weg wildebeeste te sien wei en rus en dan in die aand jou vleisie te braai met 'n olifant wat kom water drink. Dit is mos lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patritia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Lovely stay in a quiet part of the park with lots of animals. We had a wonderful weekend. Quiet, different animals right on your doorstep. Lovely pool and a bonus was the wood-fire tub. The aircon is a must in the summer heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anne H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Stunning wildlife, friendly owners, and a perfect nature retreat at Kudu Cabin. The Kudu Cabin is fantastic! The location is stunning, and the waterhole attracts many animals, providing a unique wildlife experience. The owners are very friendly and helpful, making the stay even more enjoyable. Perfect for a relaxing getaway in nature. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keleigh C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Awesome. Letlotse was fantastic. We had a great time and will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Sal beslis weer gaan. Fantastiese plek. Baie netjies en diere kom drink water voor jou huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Leker gerus in netjiese bosverblyf. Die plek is hoogs aan te bevele. Eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Die klonte is uiters netjies en kan jy sien eienaars is trots op hul lodge. As jy wil rus in die bos, is Letlotse verseker die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Rustig en lui lekker. Die kort weg breek was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 48

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Game Reserve, Boekenhoutskloof Road, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a07b3be965b26bf35693e3ebcb352ddb73a1ab166359bfa5c1bf31026f9834dde0f8003f75533ac2a3e355521504a776dfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Dinokeng Game Reserve Boekenhoutskloof Road 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.410126 28.326819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang