Successfully reported
+18

Letlotse Lodge Kudu Cabin

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Game Reserve, Boekenhoutskloof Road, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Letlotse Lodge Kudu Cabin is in die hartjie van Dinokeng Wildreservaat geleë. Dit is 'n bekoorlike selfsorghut wat sowat 9 km vanaf Hammanskraal geleë is. Hierdie hut bied 'n intieme ontvlugting aan 'n klein gesin wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié hut het lugversorging, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met direkte toegang tot 'n piekniektafel, privaat braai-area, vuurput en 'n houtvuurwarmbad. Gaste kan die gemeenskaplike swembad of 'n piekniek langs die omheinde eenddam geniet. Hierdie hut is teen die heining en gaste sal dalk wild kan sien. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Leonard N
Saam met vriende
5.0
Baie mooi en ontspannend. Baie lekker, netjies en baie mooi area!
Aug 2025
Marize A
Gesin met tieners
5.0
Perfekte plekkie innie bos. Dis 'n pragtige plek by 'n watergat met soutlekke vir die diere. Ons het soveel diere gesien deur die dag en saans, inslui...
Sien meer
Jul 2025
Roxanne H
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful. The cabin was lovely. We saw elephants and wildebeest right in front of our cabin. The hot tub was wonderful for sunset view...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Herman K
Saam met lewensmaat
5.0
Te gou verby. Rus en vrede. Die lewe. Hemel op aarde. Privaat, netheid, uitmuntende gasvryheid en rus vir mens se siel. Net 'n uur en 'n bietjie se ry...
Sien meer
Feb 2025
Anne H
Saam met vriende
5.0
Stunning wildlife, friendly owners, and a perfect nature retreat at Kudu Cabin. The Kudu Cabin is fantastic! The location is stunning, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 48

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Dinokeng Game Reserve, Boekenhoutskloof Road, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Letlotse Lodge Kudu Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Game Reserve, Boekenhoutskloof Road, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a07b3be965b26bf35693e3ebcb352ddb73a1ab166359bfa5c1bf31026f9834dde0f8003f75533ac2a3e355521504a776dfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Dinokeng Game Reserve Boekenhoutskloof Road 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.410126 28.326819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang