Successfully reported
+55

Letsatsi Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N7, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Letsatsi Lodge is in Vanrhynsdorp geleë en is die ideale oornagplek vir diegene wat tussen Kaapstad, Namibië, Springbok en Upington op die N7 reis.

Verblyf word in 'n rits chalets vir 2 tot 4 gaste gebied. Elke chalet het lugversorging, gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe in elke chalet. Braaigeriewe is beskikbaar.

'n Restaurant, Red Ox Steakhouse, is op die perseel beskikbaar en maak vir fynproewers voorsiening met 'n spyskaart wat met van die beste wyne van die omgewing gepaard gaan. Gaste kan ook 'n middagtee op die restaurant se stoep met dekadente fyngebak en koek geniet.

Die historiese kerk en tuine weerspieël die flora van die omgewing en begeleide toere deur die inwonende vetplant-kenner is beskikbaar. Die lodge het ook 4 swembaddens waarin gaste kan afkoel.

Die lodge spesialiseer in troues, verjaarsdagpartytjies en ander funksies wat op die perseel gehou word en kan voorsiening vir 150 tot 200 gaste maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Eruka C
Besigheidsreis
5.0
Bitter lekker sal definitief weer kom. Baie lekker gebly, alles was heerlik en die restaurant se kos was fantasties.
Okt 2025
Engela P
Saam met vriende
5.0
Almal het probeer om dit so aangenaam as moontlik vir ons te maak. Heerlik gebly, baie dankie - pragtige, skoon plek met baie vriendelike personeel.
Sep 2025
Johann V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie ontspanne in luukse oord met vriendelike personeel. Ja, dit was baie heerlik gewees.
Aug 2025
Dewet G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was so 'n puik ervaring, ons is DV weer binnekort terug! Letsatsi by VanRhynsdorp is een van die beste oornag-fasiliteite wat ons ooit besoek het....
Sien meer
Mei 2025
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Uitstekende verblyf en personeel uiters vriendelik en behulpsaam.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mano Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 742

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Off the N7, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Letsatsi Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N7, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9172ddbdf5b2d3d9f2f13ff5583f5a0f8e947f4819be374d7ec30bc2af48b6e2bf89f03af34337748c0e0c3b5250b71a8ea6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 164 5 1 5 Off the N7 Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.607466345963 18.728312238099
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang