Letsatsi Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 86 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N7, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Letsatsi Lodge, geleë in Vanrhynsdorp, is 'n ideale oornagplek op die N7-roete tussen Kaapstad en Namibië; Springbok of Upington.
Die lodge bied gaste 'n keuse van chalets wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer. Die chalets met lugversorging het gemaklike beddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, sowel as 'n kombuisie met basiese verhit-en-eet-toebehore, is in elke chalet beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Vir gaste se gerief bied die lodge 'n restaurant op die perseel, Red Ox Steakhouse, wat voorsiening maak vir die oordeelkundige smaak, en 'n spyskaart wat saam met van die beste wyne in die streek gepaard gaan. Gaste kan ook 'n hoë tee op die restaurant se patio met 'n paar dekadente soet gebak en koek geniet.
Die historiese kerk en tuine, wat die flora van die streek weerspieël, is beskikbaar vir begeleide toere deur die inwonende vetplantkenner, en gaste kan na 'n lang rit in een van die 4 swembaddens afkoel.
Die lodge spesialiseer in troues, verjaarsdagpartytjies en ander funksies wat hulle in hul funksielokaal op die perseel aanbied tot 'n kapasiteit van 150 tot 200 afgevaardigdes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mano Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 742
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Off the N7, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Gaste dink Letsatsi Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 86 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N7, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang