Successfully reported
+65

Levubu Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Levubu-laan 9, Penina Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Levubu Cottages bied 3-ster-selfsorgverblyf in die voorstad Penina Park, Polokwane. Die eiendom bied gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers, met veilige parkeerplek en rugsteunkrag.

Verblyf sluit 'n 4-slaap-eenheid en vier 2-slaap-eenhede in. Die eenheid met slaapplek vir 4 het twee slaapkamers, een met 'n superkoninggrootte-bed en die ander met twee enkelbeddens. Dit het 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, plus 'n bykomende toilet in die hoofslaapkamer. Die eenheid sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n platskerm-TV en sekere DStv-kanale in. Die hoofslaapkamer het lugversorging. Die eenhede met slaapplek vir 2 het elkeen 'n superkoninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n induksie-kookplaat. Elke eenheid het 'n solderkamer met 'n sitarea en 'n TV met sekere DStv-kanale. Alle eenhede het lugversorging en toegang tot gedeelde WiFi.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n tuin met sitareas. Die eiendom het afstandbeheerde toegangshekke, CCTV-sekuriteit en 'n bykomende watertoevoer. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien, met vars linne en handdoeke.

Levubu Cottages is naby Gateway Internasionale Lughawe en gerieflik langs die N1 tussen Polokwane en Louis Trichardt geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Petro V
Gesin met klein kinders
5.0
Puik diens en verblyf. Levubu Cottages se fotos en beskrywings op die webtuiste is 100%. Baie dankie; ons het heerlik gebly en alles was so netjies en...
Sien meer
Sep 2025
Emma D
Gesin met tieners
5.0
Rustig, gesellig en tevrede. Ek sal Levubu Cottages enige tyd aanbeveel, die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die cottage was baie mooi, sko...
Sien meer
Mei 2025
Chrisna M
5.0
Dit was die mees aangenaamste verblyf ondervinding wat Ons in n lang tyd gehad h. Dit was die mees aangenaamste verblyf ondervinding wat Ons in n lang...
Sien meer
Mrt 2025
Tobias S
Besigheidsreis
5.0
Nie gekuier nie, net heeldag gewerk en aande kom slaap. Baie lekker, dankie - baie vriendelike en hulpvaardige mense.
Jan 2025
Charmaine R
Saam met lewensmaat
5.0
Everything you need for a stay over. Friendly service. Comfortable, clean. Everything we needed for the stay over. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Levubu-laan 9, Penina Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Levubu Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Levubu-laan 9, Penina Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3034bafd02b760c6f4c216263c99851727e47114d037047cd9b47e6f5852d2aa3cacc46eb0e9ae3fe5066af0a804c683ecab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 Levubu-laan 9 Penina Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.934467305571 29.45533654565
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang