Successfully reported

Levubu Junction

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Melanie W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Rus vir die siel. Veilig en rustig. Waarde vir geld. Rustigheid. Veilig. Skoon en netjies. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Levubu Junction
Baie dankie, besoek ons weer!

Elna J
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Fantasties! Wonderlike plek en fantastiese diens! Sal beslis weer by julle kom bly! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Levubu Junction
Baie dankie, kom gerus weer!

Anonieme gas
1 nag
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Pragtige oornagplek. Ons het 'n wonderlike tyd gehad by hierdie pragtige oornagplek! Die huisie se stoep was die perfekte plek om te ontspan en lekker te kuier. Een klein aanbeveling sou wees dat die bevestiging van die bespreking duidelik wys waar die inboekproses plaasvind—ons het die naambord misgelees, wat aanvanklik vir 'n bietjie verwarring gesorg het. Verder was die nabygeleë winkeltjie 'n groot pluspunt! Dit is gerieflik om daar pizza en ander wegneemetes te koop, en die feit dat dit binne stapafstand was, het dit nog aangenamer gemaak. Ek sal beslis weer hier oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Besigheidsreis
4.4
Okt 2025

Gerieflik. Baie gerieflike fasiliteit wat goed geleë is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kgothatso C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Home away from home. Beautiful house has all the necessities. We enjoyed it very much. Will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardt M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Comfortable, secure, value for money, close to my work area. All was very good. Just one concern / comment - there was a really "funky" smell that came from the bathroom. It actually woke me up both nights I was accommodated there. I had to buy and spray some air freshener for it. But apart from that - awesome!. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Ons het as 'n gesin lekker saam gekuier en goed gerus. Die mooiste uitsig. Lekker braai-area. Ons het al die verskillende TV-kanale geniet en die kinders was mal oor die speletjies op die TV. Gerieflike beddens en kussings.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Levubu Junction
Dankie Yolande, besoek ons gerus weer. Groete.

Jacques B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Goeie oornagverblyf oppad Kruger Punda Maria hek toe. Goeie geriewe. Reg langs grootpad so goed vir oornagverblyf maar nie 'n vakansieplek nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Levubu Junction
Baie dankie Jacques, besoek ons gerus weer.

Tim C
1 nag Besigheidsreis
4.0
Sep 2024

Very convenient. It was great. The staff were pleasant and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R524, Levubu, Thohoyandou Road, Louis Trichardt, 0929, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d4cac1f410d96047e59302ab7d8799df8c1b2dd316ca9196c04d44e58ddae43596035be4ad20cbfa6b9d97f634217770ff7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 R524 Levubu, Thohoyandou Road 0929 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.069091371063 30.229345858098
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang