Successfully reported
+24

Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 8 Seekat Street, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie is 'n ruim selfsorg-eenheid vir tot 5 mense in Tergniet.

Die ruim woonstel is bo die motorhuis geleë en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Nog 'n enkelbed is in die leefarea beskikbaar. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, potte en panne, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg geniet word. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir gebruik.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv, sowel as binnebraaigeriewe, en WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n omheinde stoep wat lieflike uitsigte oor die see en omgewing het. Veilige parkeerplek word agter die hek voorsien.

Gaste kan stap en die strand verken, visvang of in die getypoel swem, Klein Brak-strand en strandmeer, of Mosselbaai besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 8 Seekat Street, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 8 Seekat Street, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF7yYi2a6OBOJGXgGKfgp65m17iD6gipvytpIjdrNlCrH0BCGKV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense 9 5 1 5 8 Seekat Street Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 09:00 -34.066167 22.188993
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang