Successfully reported

Libem Lodge 2

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Ek het so lekker gebly. Dit voel soos my eie huis. Die gebou is regtig mooi instandgehou en die plante lyk so pragtig. Die omgewing is baie rustig en daar is geen geraas of steuring nie. Ek was baie tevrede met die veiligheid. Die woonstel is baie netjies en skoon. Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Ons was so dankbaar vir al die hulp en waardeer die omgee so baie. Dit is lekker om nog mense te kry wat nog omgee. Ons waardeer opreg die ekstra tree. Die gasvrou was altyd beskikbaar en baie vriendelik. Ons het regtig lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivana
Libem Lodge 2
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons verwelkom jou enige tyd weer.

Charline Van Den Berg V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Friendly, nice, comfortable. We loved it, it was nice and comfortable. We will be going again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lekker naweek wegbreuk. Dit is 'n baie lekker plekkie om te kan bly veilig. Die eienaar is baie vriendelik en is bereikbaar wanneer jy haar nodig het. Die winkeltjie om die draai werk ook baie lekker. Parkering is ook baie lekker en veilig. Ons het dit baie geniet en sal graag weer by haar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harald H
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Very good. Very clean, well organised, value for money. The right thing for me as a business traveller who enjoys the privacy of own cooking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivana
Libem Lodge 2
Thank you for your stay. It was a pleasure to host you.

Gareth H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Comfortable and functional. Perfectly functional unit, and spacious for 4 people. I'm a light sleeper, and the highway's a little close for my liking, but that's just me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanet N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Heerlik en lekker naby baie toeriste atraksies. Woonstel was skoon en netjies, en eienaar was maklik bereikbaar en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivana
Libem Lodge 2
Dankie vir jou resensie. Dit was 'n plesier om julle almal te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ivana Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 St James Road, Edenvale, Johannesburg, 1610, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6eb75e852c3df070a9720f77bfe4e359011fdd59bf26d005a0403ae44d545f101e8b18452bc0312070d1a4dc082a2948c444?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 5 St James Road Edenvale 1610 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.151235172154 28.163714671164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang