Libem Lodge 2
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 St James Road, Edenvale, Johannesburg, 1610, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Libem Lodge 2 is 'n bekoorlike eenheid in 'n selfsorgwoonstelblok in die rustige voorstad Hurlyvale, Edenvale, Johannesburg. Dit is perfek vir beide sakereisigers en vakansiegangers en bied gerieflike akkommodasie net 9.6 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Hierdie eenheid bied gemaklik slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Gedeelde badkamer word voorsien, met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n aparte toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, en basiese eetgerei en breekware. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar, en die kombuis lei na 'n eetarea met 'n tafel vir ses. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike rusbanke, wat 'n knus ruimte bied om te ontspan.
Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en 'n slim-TV om die gaservaring te verbeter. Veilige parkering op die perseel word voorsien, en 'n mini-supermark is gerieflik op die perseel geleë vir ekstra gemak en toeganklikheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ivana Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 5 St James Road, Edenvale, Johannesburg, 1610, Gauteng
- Gaste dink Libem Lodge 2 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 St James Road, Edenvale, Johannesburg, 1610, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang