Successfully reported
+11

Libra 199 @ Westwood Skye

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Grace Avenue, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 200 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Libra 199 @ Westwood Skye is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in Westwood Lodge, Durban. Dit word deur ander eenhede omring en is in 'n area wat bekend is vir sy strande, skilderagtige roetes, 'n verskeidenheid restaurante en ikoniese besienswaardighede soos uShaka Marine World, Durban Botaniese Tuine en Umgeni River Bird Park.

Libra 199 is 'n bekoorlike eenheid wat slaapplek aan 10 gaste bied en oor 5 slaapkamers en 5 en suite-badkamers beskik. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die derde, vierde en vyfde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n eetarea en die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dié eenheid het sy eie ingang en 'n privaat braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan beskikbare aktiwiteite geniet en het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 12 Grace Avenue, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 200
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 200
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Grace Avenue, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb36c0bd7dbcd02726bb7a7ff81a7525041ead367a08cb005a050c7e28403aec9878816d1a688dc8064cc3901e9286f6d669e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 10) 12 Grace Avenue Durban 3630 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.8238647 30.9631406
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang