Librodi Lodge House 10
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Librodi Lodge, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Librodi Lodge House 10 is 'n heerlike eiendom in Sodwanabaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan gaste. Dit is stapafstand vanaf restaurante, koffiewinkels, die Sodwana Bay Lodge Scuba Centre, en grens aan die iSimangaliso-vleilandpark.
Verblyf word gebied in 2 eenhede wat gemaklik tot 4 gaste elk kan akkommodeer. Die eenhede kan individueel of saam bespreek word, met slaapplek vir tot 8 gaste. Die slaapkamers in elke eenheid is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met selfsorggeriewe. Die leefarea in elke eenheid beskik oor 'n etenstafel, 'n TV, gemaklike sitplek wat na 'n patio met buitemeubels oopmaak, en 'n klein swembad.
Die patio-areas word gedeel deur 'n seilskerm vir enkel-eenheid gebruik, wat opgerol word wanneer die hele huis bespreek is. Komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Nikolien Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Main Road, Librodi Lodge, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Librodi Lodge House 10 het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Librodi Lodge, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang