Successfully reported

Lichenry Bush Lodge

Wildsplaas
Tau, Tholo, Kolobe & Lengau Chalets
Vanaf R3 100
R 3 100 R 2 635
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die romantiese boschalet is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na privaatheid. Die chalet het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n toegeruste kombuisie. Die chalet bied braaigeriewe en 'n privaat buitestort. Gaste het toegang tot die hoofrestaurant, sauna, Jacuzzi en swembad by die hooflodge.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. te alle tye daarop dat die lodge nie afgeskort is van die reservaat nie. Luiperds, renosters en buffels word op Nooitverwacht gewaar en kan vrylik rondloop regdeur die reservaat en die lodge-areas. Giftige slange en skerpioene word ook op die perseel gevind, so wees asb. waaksaam en dra toe skoene in die aande wanneer jy rondstap. Alle gaste wat die reservaat binnekom en gebruik maak van die geriewe wat aan hulle gebied word, doen dit op eie risiko. Onder geen omstandighede mag gaste sonder begeleiding van 'n personeellid of sekuriteitswag in die aande rondstap nie. Nooitverwacht is in 'n lae-risiko malariagebied geleë.
Lichenry Safaris aanvaar hoegenaamd geen verantwoordelikheid vir enige siektes, beserings, sterftes, verlies of skade wat plaasgevind het nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nare Lodge
Vanaf R8 500
R 8 500 R 7 225
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die lodge beskik oor 2 en suite-slaapkamers onder, 'n solder met 4 enkelbeddens of 2 koninggrootte-beddens en 'n privaat balkon. Die boslodge het sy eie boma, 'n kombuis, 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, lugversorging, die volle DStv-pakket en internet. Die lodge bied ook toegang tot die hoofrestaurant en gimnasium.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. te alle tye daarop dat die lodge nie afgeskort is van die reservaat nie. Luiperds, renosters en buffels word op Nooitverwacht gewaar en kan vrylik rondloop regdeur die reservaat en die lodge-areas. Giftige slange en skerpioene word ook op die perseel gevind, so wees asb. waaksaam en dra toe skoene in die aande wanneer jy rondstap. Alle gaste wat die reservaat binnekom en gebruik maak van die geriewe wat aan hulle gebied word, doen dit op eie risiko. Onder geen omstandighede mag gaste sonder begeleiding van 'n personeellid of sekuriteitswag in die aande rondstap nie. Nooitverwacht is in 'n lae-risiko malariagebied geleë.
Lichenry Safaris aanvaar hoegenaamd geen verantwoordelikheid vir enige siektes, beserings, sterftes, verlies of skade wat plaasgevind het nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Phiri Lodge
Vanaf R8 500
R 8 500 R 7 225
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die safarivilla beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderslaapkamer, badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die eerste en tweede slaapkaer het elkeen 'n koninggrootte-bed. Die solderkamer het 4 enkelbeddens wat in 2 koninggrootte-beddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die leefarea het 'n etenstafel en die sitarea het 'n TV met gemaklike rusbanke.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. te alle tye daarop dat die lodge nie afgeskort is van die reservaat nie. Luiperds, renosters en buffels word op Nooitverwacht gewaar en kan vrylik rondloop regdeur die reservaat en die lodge-areas. Giftige slange en skerpioene word ook op die perseel gevind, so wees asb. waaksaam en dra toe skoene in die aande wanneer jy rondstap. Alle gaste wat die reservaat binnekom en gebruik maak van die geriewe wat aan hulle gebied word, doen dit op eie risiko. Onder geen omstandighede mag gaste sonder begeleiding van 'n personeellid of sekuriteitswag in die aande rondstap nie. Nooitverwacht is in 'n lae-risiko malariagebied geleë.
Lichenry Safaris aanvaar hoegenaamd geen verantwoordelikheid vir enige siektes, beserings, sterftes, verlies of skade wat plaasgevind het nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 100
R 3 100 R 2 635
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R101, Lichenry Bush Lodge, Mokopane, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp9IJY46jUyqfzQKPllT3TlEivGUdQn9tOspqggI53L3wRz8xWD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 100 nouVanaf R2 635 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 Off the R101, Lichenry Bush Lodge Mokopane Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.309123283103 28.822132500278
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang