Successfully reported

Licorna Beach Vakansie Woonstel 11

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Marieche B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Friendly staff, great security, distance to amazing restaurants and amenities! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

What a relaxing and homely atmosphere, even with kids it was totally relaxing. Extremely helpful and friendly staff and security, the units are well maintained and clean. The pool is beautifully maintained with access from the property direct to the promenade and beach. Walking distance to Ocean Mall and lots of restaurants to suit any needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11
Hi Clive Thank you for the review, it is appreciated. It was our pleasure and privilege to host you and your family. Compliments for the 2025; may it be a very blessed year for you and your family. Kind regards, Enna

Jacqueline B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Maklik na strand, veilig, vriendelik. Heerlik gebly. Veilig gevoel. Sal beslis weer kuier! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11
More Jacqueline, Dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het lekker gekuier en sien julle gou weer. Marie

Brendan W
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Gemaklik, rustig. Vriendlike diens. Maklik in- en uitklok. Voel baie veilig. Baie rustig en stil. AC werk perfek. Wees ingelig, geen WiFi, maar DStv werk. Kragpunte nogal ongemaklik uitgele, maar funksioneel (bring verlengingkoorde en multiplug saam). Daar is geen cleaning amenities (toilet spray, hande was seep, ens.) voorsien nie, bring saam. Handdoeke skoon, maar een moes definitief al vervang gewees het. Sal beslis weer daar bly, sal dalk net paar goed saamvat wat ek nie weer hoef aan te skaf nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11
Baie dankie Brendan vir die terugvoer, ek waardeer dit. Ek het dit vir die eienaar aangestuur vir sy oorweging om sepies / koffie ens. in die woonstel te sit vir gaste se aankoms. Dit was 'n plesier om jou te huisves en dankie dat jy die eenheid so skoon gelos het. Vriendelike groete, Enna

Willem B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mrt 2025

Enjoyed my stay a lot. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11
Thank you Willem, your review is appreciated. It was an absolute pleasure hosting you. Kind regards, Enna & team

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11
Good day Jolene, Thank you very much for your review; it is appreciated. I took note of the suggestions (fridge) and forwarded it to the CEO of the company. It was a pleasure hosting you. Kind regards, Enna

Melissa M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2025

Great, enough entertainment in the area and a very well kept place. Our stay was great, the beach is on your doorstep. The place is comfortable and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11
Good day Melissa, Thank you for the review; it is appreciated. It was a pleasure hosting you. Thank you for leaving the unit so neat. Kind regards, Enna & Team

Natalie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Heerlik, ontspannend en gerieflike afstand van alles af. Het heerlik gekuier. Was gerieflik, en stap afstand na winkels en swemstrande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11
Goeie middag Natalie, Dankie vir jou terugvoering, en bly om te hoor julle het die naweek geniet. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Groete Marie

Berenice S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Excellent location, walking distance to the beach. Friendly host, we will definitely be returning. Beautiful unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harvie V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Feb 2024

Baie lekker gebly, dankie. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11
Goeie more Harvie, Dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit. Hoop ons sien julle weer. Groete, Marie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Enna Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 185

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Lagoon Drive, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97ca3bfae6866cc347df3b22687a8e52f0a3487700bc33d9bdb2205dd585fddd4b517b50299e403f5c01a4d6054e2ef338ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 82 Lagoon Drive Licorna Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.7157077 31.0919762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang