Successfully reported

Lieben Charm Guest Farm

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.0
Jossie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dit was goed. Dit was perfek vir ons. Ons het net oornag plek gesoek. Ek sal wel aanbeveel dat die stortkop vervang word en die stortdeure, die water spuit orals en die deure maak nie mooi toe nie. Die toilet sitplek gly ook as mens op hom gaan sit. Maar verder was alles reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Lieben Charm Guest Farm
Jammer vir die ongerief. En baie dankie vir die terugvoer, ons gee onmiddellik aandag daaraan.

Thea S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige verblyf gewees. Die rustigheid is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneen L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Oulike plekkie. Die diens wat ons daar ontvang het is dierbaar! Die plekkie is skoon en gesellig en sal vir seker weer daar bespreek as ons in die area moet oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Lieben Charm Guest Farm
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Anneen. Ek is dankbaar dit was vir jul 'n aangename verblyf.

Anri V
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Dis 'n baie oulike plekkie en die mense doen regtig vir jou moeite. Ek het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madeleine V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Rustig, goed geleë. Goed geleë naby Galagos trou venue.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jun 2025

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Suzette V
1 nag
4.8
Apr 2024

Heeltemal voldoende. Elsabe het duidelike inligting gegee oor inklokprosedures en Kwima was baie vriendelik. Lekker geslaap en baie goed geleë. Melk is voorsien vir oggendkoffie, maar ongelukkig was daar geen koffie of teesakkies nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise K
Kort verblyf
4.6
Okt 2024

Rustige, netjiese akkommodasie. Baie rustige akkommodasie. Sal hulle definitief weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elsabe
Lieben Charm Guest Farm
Dankie, waardeer die positiewe terugvoer.

Carel D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Goed geleë en bekostigbaar. Ligging is goed en kommunikasie en reelings goed. Die bed was die enigste item wat dalk 'n bietjie beter kon wees, maar andersins bied dit goeie waarde vir geld en vriendelike personeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elsabe
Lieben Charm Guest Farm
Dankie vir terugvoering, ons gee aandag aan die bed wat u onder ons aandag gebring het.

Armand K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2024

Skion goed mooi en rustig. Ja, baie lekker gewees, baie stil en mooi na gekyk.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kleinfontein 368, Division 81, Cullinan District, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA620dee786516f5d221d674476a816dbf930e17c7bed1f86844bba828e38910364b9fd08a62832f74d4a36d8d10107382c029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 44 5 1 4 Kleinfontein 368 Division 81 1001 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 09:00 -25.801620198741 28.50049585104
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang