Successfully reported

LiebenRust

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Petrus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike ervaring. Uitstekende verblyf. Eienaar doen baie moeite met 'n uitmuntende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa-mari B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Value for money. We really enjoyed our stay and it's very spacious. The host was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
LiebenRust
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle by ons te hê

Petronel B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Meer as bevredigend. Heerlik, dit was regtig veilig en rustig. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
LiebenRust
Baie dankie, ek is so bly julle het lekker oornag. Hoep om julle gou weer te sien.

Jessica S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Tranquil and convenient central location. Seriously impressed! This is a hidden gem. The sheer size of the space is fantastic, and the tasteful decorations are a delight. They've thought of everything with the excellent amenities provided. And the best part? You get all this in a tranquil yet incredibly convenient central location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
LiebenRust
Thank you, Jessica!

Welmy M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Veilig en ruim. Heerlike, baie ruim netjiese plek. Alles wat jy nodig het. Juanita is 'n juweel. So 'n goeie gastevrou! Dankie vir al die moeite. Jul plek is besonders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
LiebenRust
Dankie, ek hoop julle kom kuier vinnig weer by ons

Craig L
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Awesome, tranquil and peaceful. The place was really awesome. The host was exceptional and willing to help in any way. Had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Dit was lekker. Vriendelike diens. Baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Heerlike verblyf net buite die Graaff-Reinet. Heerlike ruim verblyf met 'n goed toegeruste kombuis. Kommunikasie was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra O
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

Ons het net een nag oorgeslaap, maar was gelukkig met ons bespreking. Baie ruim en goed ingerig met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn P
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2025

Comfortable, well equipped unit. Beautiful, well equipped unit. Could do with a bottle opener though! The only fault I could find.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Juanita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 3 000
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Berrangeweg, Adendorp, Graaff-Reinet, 6282, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7327d41e5eae6e90ac79a863340f0ec6c438db8b9b86effa693f5fdb1062fbd255f8229613f7269747a67fc11c31d98b9d3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 7 mense 15 5 1 5 64 Berrangeweg Adendorp 6282 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.302469857518 24.54776494513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang