Successfully reported
+9

LiebenRust

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Berrangeweg, Adendorp, Graaff-Reinet, 6282, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

LiebenRust is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die skilderagtige Karoo-dorp Graaff-Reinet. Die huis bied die perfekte omgewing vir 'n ontspannende wegbreek saam met familie of vriende.

Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n slaapbank vir 1 gas en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea sluit 'n plaasstyl-kombuis in wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea langsaan het oorgenoeg sitplek, 'n slim-TV met stroomdienste en gratis WiFi.

Buite is daar braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Petrus M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ervaring. Uitstekende verblyf. Eienaar doen baie moeite met 'n uitmuntende verblyf.
Aug 2025
Elsa-mari B
Gesin met klein kinders
5.0
Value for money. We really enjoyed our stay and it's very spacious. The host was very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Petronel B
Besigheidsreis
5.0
Meer as bevredigend. Heerlik, dit was regtig veilig en rustig. Baie dankie!
Jun 2025
Jessica S
Besigheidsreis
5.0
Tranquil and convenient central location. Seriously impressed! This is a hidden gem. The sheer size of the space is fantastic, and the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Welmy M
Gesin met klein kinders
5.0
Veilig en ruim. Heerlike, baie ruim netjiese plek. Alles wat jy nodig het. Juanita is 'n juweel. So 'n goeie gastevrou! Dankie vir al die moeite. Jul ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Juanita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 64 Berrangeweg, Adendorp, Graaff-Reinet, 6282, Oos-Kaap
  • Gaste dink LiebenRust het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Berrangeweg, Adendorp, Graaff-Reinet, 6282, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7327d41e5eae6e90ac79a863340f0ec6c438db8b9b86effa693f5fdb1062fbd255f8229613f7269747a67fc11c31d98b9d3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 7 mense 15 5 1 5 64 Berrangeweg Adendorp 6282 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.302469857518 24.54776494513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang