Successfully reported

Fernview Escape Villa

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Sharon W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Enjoyable. Very pleasant. Stunning venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Lieflike uitsig oor die Knysna lagoon, baie stil en veilige area. Die woonhuis is pragtig en gerieflik gemeubileer en beurtkrag het geen invloed op die huis en inwoners nie. Regtig 'n plesier gewees om dit ons huis te maak vir die week. Moontlike verbetering is as daar 'n spieëlkas in een van die kamers kan word ingerig vir dames om hul hare en grimering te doen. Miskien kan besoekers die keuse van donker of wit beddegoed kry, andersins was dit regtig perfek gewees. O ja, 'n ingeboude braai op die dek sal ook indrukwekkend wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mmabatho S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Home away from home. The house is super clean, safe and has everything you would need for your stay. Elmo is just a fantastic and friendly host who is always available when needed. I am definitely recommending this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmo
Fernview Escape Villa
Dear Mmabatho, It was so lovely to have met you and your family and to have hosted you guys. Please do visit soon.

Cobie W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Werklik besonders! Wat 'n onvergeetlike wegbreek in 'n juweel van 'n huis! Pragtige afwerkings, heerlik modern. Dankie Elmo vir jou geduldige beskikbaar-wees vir elke klein behoeftetjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Perfekte ligging naby vele besienswaardighede. Ons het 'n week in Knysna gebly. Die huis was gerieflik en het die mooiste uitsig. Ons sal vir seker weer daar gaan bly. Die huis is perfek geleë en naby aan vele besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmo
Fernview Escape Villa
Liewe Christine Dit was wonderlik om julle gasheer te wees. Ek sien uit om julle trug teverwelkom. Groete Elmo

Themba T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2021

Perfect place, lovely views and secured. Place offers a lot more than a typical hotel and provides breathing views, quiet and private. A few blankets for cold nights would help but this is not a negative, especially when you see what you get at the place. The owner told me there would be a pool next year, then this ticks all the requirements. Close to shopping and nice restaurants. Friendly and responsive host. Easy access to N2 and main routes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elmo Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Fernwood Close, Fernwood Estate, Duthie Drive, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00253d83767d561bf91ddb9ea79e940ee6208197dfc964dca352407bbe38ae42965679b557d94dd4fa2f06a50c1b54adb6e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Fernwood Close Fernwood Estate, Duthie Drive 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.071645778055 23.08295590744
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang