Liefland Cottages
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N7, 178 Biesjesfontein, Lammerhoek Farm, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Liefland Cottages is op Lammerhoek Plaas naby Springbok geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, familie of groep vriende.
Die verblyf bestaan uit 3 kothuise met slaapplek vir 2 gaste in elk. Elke kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Hulle beskik ook oor 'n wasmasjien, ideaal vir langer verblyf.
Die oopplan-sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.
Die kothuise het elkeen 'n onderdakstoep met gemaklike sitplek, braaigeriewe en 'n pragtige uitsig.
Gaste word veilige, onderdakparkeerplek op die perseel aangebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Adelaide Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 281
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- N7, 178 Biesjesfontein, Lammerhoek Farm, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Liefland Cottages het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N7, 178 Biesjesfontein, Lammerhoek Farm, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang