Successfully reported

Lientjies Overnight

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elvin P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig. Die kuier was lekker, goed ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lien
Lientjies Overnight
Baie dankie. Julle was pragtige netjiese gaste. Kom kuier weer.

Rousille C
Lang verblyf
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly vir 16 nagte. Skoon, rustige area, netjies, toesluit motorhuis en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lien
Lientjies Overnight
Henro was 'n baie aangename gas. Baie dankie vir julle bespreking. Kom kuier weer.

Bernard N
1 nag
5.0
Mei 2025

Baie vriendelik, veilig, skoon en netjies. Naby aan alles. Ek het die plek vir my meisiekind geboek wat in George was om eksamen te skryf. Sy sê dit is baie lekker gewees. Dit is baie veilig en die gasvrou het haar so tuis laat voel. Kan net sê baie dankie en het al haar volgende bespreking gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lien
Lientjies Overnight
Baie dankie. Jou dogter is 'n baie aangename gas. Sy moet definitief weer kom.

Leone V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Oulike oornag plekkie veilig en skoon met alles wat jy nodig het! Baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lien
Lientjies Overnight
Baie dankie, julle was pragtige gaste. Kom kuier weer.

Jacques F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

One night stay. Was 'n heerlike een nag oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lien
Lientjies Overnight
Baie dankie, kom kuier weer.

Sunet H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Awesome! Sal beslis weer daar oornag of selfs paar dae kan oorbly. Baie, baie netjies en vriendelike verwelkoming. Kon selfs my voertuig in motorhuis trek wat deel van die eenheid is. Beslis aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lien
Lientjies Overnight
Baie dankie, julle was pragtige gaste. Hoop julle kom weer. 10 uit 10 vir julle twee.

Joseph T
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

A great stay. Marvelous room, will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lien
Lientjies Overnight
Baie dankie, Joseph. Jy was 'n baie aangename, netjiese gas. Kom kuier weer.

Koos B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Skoon, gasvry, met alles wat nodig is vir oornag geriewe. Ons verblyf by Lientjies was puik. Skoon plek, veilig, vriendelik en baie gasvry. Ons kon die kar in die motorhuis intrek, sluit, en direk in ons plekkie instap. Goeie WiFi diens. Sal Lientjies enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lien
Lientjies Overnight
Baie dankie. Waardeer. Julle was baie aangename en netjiese gaste.

Michelle B
1 nag
5.0
Mrt 2025

Homely, clean, caters for all your needs, caters for smokers, can even have a braai. Homely, clean, caters for all your needs, caters for smokers, can even have a braai and you can park your car in a garage. I will always make use of this place when I go to George. The host is super friendly and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lien
Lientjies Overnight
Baie dankie, Michelle. Jy asb weer kom kuier. Jy was ook 'n baie aangename en netjiese gas.

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gaaf en behulpsaam. Lekker geslaap. Stil omgewing. Baie gaaf ontvang, lekker gebly en toe ons later ontdek dat ons iets in die kamer vergeet het, het Lien ons met groot hulpvaardigheid gehelp om dit weer te kon kry. Aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lien
Lientjies Overnight
Pieter en sy vrou was baie aangename, netjiese gaste. Ek hoop hulle kom kuier weer. Baie dankie julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Woodpecker Street, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmYjA2ZGI1LTMzMDEtNDc5Mi05ZTQ4LWRiMjg5MjQwODA5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 32 Woodpecker Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9788503 22.443362
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang