Successfully reported
+74

Life & Leisure Boutique Guesthouse

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Van Riebeeck Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Life & Leisure Boutique Guesthouse is in die hartjie van Stellenbosch naby Kaapstad en is 'n unieke ruimte vir kunsliefhebbers en avontuurlustige reisigers.

'n Vriendelike verwelkoming en netheid is hier prioriteit. Die kamers het elkeen modern beligte kombuisies met eetgerei, 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasseep, handdoeke en 'n snyplank op die wasbak met warm en koue water. 'n Verwelkomingspakkie word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie melk saambring.

Die gastehuis bied 9 unieke gastekamers en elke kamer het 'n koninggrootte-bed of koningingrootte-bed, en 'n moderne en suite-badkamer. Elke kamer het ook 'n TV met Netflix. Gaste moet hul eie intekenbesonderhede gebruik.

Die gastehuis het 2 sitareas, 'n kroeg met voorraad en konferensiegeriewe met plek vir 12 afgevaardigdes. Die eetarea het oorgenoeg sitplek en lei na die swembad in die binnehof.

Life & Leisure Guest House word beskryf is bekend vir Art Deco-meubels, helder kleure en speelse patrone. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers sowel as sakereisigers.

Die gastehuis spesialiseer in kleiner konferensies en fokus op die skep van individuele ervarings vir gaste. Die Yellow-kamer is die perfekte venue vir gaste om hul kreatiwiteit te laat seëvier en is perfek vir sakegeleenthede, spanbou of ander vergaderings.

'n Omsetter voorsien krag aan die ligte en WiFi tydens beurtkrag, maar ongelukkig sal die kragproppe dan nie werk nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Margie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 20 Van Riebeeck Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Life & Leisure Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Van Riebeeck Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f72da5a0ed681c000fd13d5ca6fed0e008d1bf3fbf12355c549a3a41cb03af98e775bbe4de63aff5a1ef8b69665652509b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 20 Van Riebeeck Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.936386092024 18.867006897926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang