Successfully reported
+61

Cradle Spa, Health & Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Scheerpoort Farm 477 Portion 362, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cradle Spa, Health & Boutique Hotel skuil in die voorheuwels van die Magaliesberge, in die skilderagtige dorpie Hartbeespoortdam. Dit is die ideale oase vir 'n wegbreek.

Hierdie verblyf is slegs 45 minute vanaf Sandton en Pretoria. Dit kombineer die rustigheid van die natuur met die gemak van luukshede. Hierdie geriewe sal aan alle gaste se behoeftes voorsien.

Die hotel bied 12 kamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die kamers beskik elk oor gemaklike koninggrootte-beddens, linne en badhanddoeke. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Elke kamer het lugversorging, 'n TV, klerekas, werkstasie, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot gratis WiFi.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad, spa-behandelingsgeriewe, konferensiegeriewe, 'n kroeg, 'n restaurant, 2 Jacuzzi's, 'n skoonheidsalon en veilige parkeerplek op die perseel geniet. Ontbyt en ander heerlike etes word in die restaurant bedien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tommy M
Saam met lewensmaat
5.0
Superb. The place is, the food was amazing and the staff is friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Annelize F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, ontspanne, pragtig. Dit was nou ons 2de keer hier en weereens was dit 'n wenner! Sien gou weer!
Jul 2025
Lerize K
Saam met vriende
5.0
Fantastiese en ongelooflike plek en mense! Wat 'n ongelooflike plek en mense! Mooi netjies en skoon en elke liewe staff member was awesome! Baie baie ...
Sien meer
Mrt 2025
Michelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Looking for a place in Harties - stay here! Had an awesome birthday break away - fantastic service, delicious food, great value and we ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Elsje K
5.0
Ek en my dogter het 'n wonderlike en rustige tyd gehad. Bonding time was nodig. Kos en diens was aangenaam en vriendelik, massering en jacuzzi was van...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R560, Scheerpoort Farm 477 Portion 362, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Cradle Spa, Health & Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Scheerpoort Farm 477 Portion 362, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcab3e4fece9152bdb3ea6b29fd5777170de2f3bcccd093ccfc11f9db0b126d524156d5e00a10429b6f112d17a466c7084e7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 R560 Scheerpoort Farm 477 Portion 362 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.780593940547 27.77140339571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang