Light and Modern Home
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4 Verbena Crescent, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Light and Modern Home is in Jeffreysbaai geleë, 'n stranddorpie wat bekend is onder branderplankryers en bekend as 'n branderplankry-hoofstad in die Oos-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die huis spog met 'n omhul binnehof en is in die hartjie van die dorp geleë, met baie van die hoofwinkels, koffiewinkels en die hoofstrand binne stapafstand. Die meenthuis is langs 'n groen strook geleë, sodat gaste die rustigheid van die woonbuurt kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Verbena Crescent, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4 Verbena Crescent, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang