Successfully reported

Lighthouse Stay

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Robyn G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very clean and comfy, well located - would stay again. Lovely clean accommodation, perfectly situated for a walk to the beach/lighthouse and restaurants. Car was parked in front of the accommodation in a walled-off area, but not locked off. However, it was perfectly safe and we could see the vehicle. Tea/coffee etc. available. Would stay again. WiFi worked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was 'n absolute lieflike en rustige tyd. Aankoms was wonderlik, kon inboek sonder enige ophou. Instruksies duidelik. Dankie. Ek het gehou van die uitsig van die kamer. Kamer het als wat nodig was. Sal net 'n net by die venster by die ingang waardeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Baie aangenaam! Was regtig baie lekker en sal vir seker weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Kamer en bed was baie gemaklik. Baie gemaklike eenheid vir 'n moë reisiger.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Die plek was netjies en luuks. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Onverbeterlik! Puik gastehuis. Sal hom definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfect - all we needed! We thoroughly enjoyed Christmas Eve supper on the beach - your picnic basket was perfect - felt bad leaving dirty dishes!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons was baie tevrede met hierdie keuse. Dit was baie ideaal om daar oor te slaap. Alles was netjies skoon met 'n baie goeie bed wat vir goeie rus gesorg het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monika J
1 nag
5.0
Mrt 2024

Nice and interesting. Nice, the service was good, it was quiet and near the sea and good restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 202 Main Road, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d8ef78884e7efcf4e7a05b0dc5afc96135d27384de5f586df5aa8c21a868f42ca14b872eaf31948ca1d8b437a8a5f998c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 202 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.827118288667 20.010261198742
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang