Lighthouse Towers 75
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:30 - Adres: Chartwell Drive 14, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 128 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lighthouse Towers 75 is 'n bekoorlike ateljeewoonstel in Umhlanga wat pragtige see-uitsigte bied.
Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot in die leefarea, wat ingerig is met gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite dien die klein balkon as die perfekte ruimte om 'n oggendkoffie te geniet terwyl jy die asemrowende natuurlike skoonheid van die see inneem.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
UMHLANGA Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Chartwell Drive 14, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:30 - Adres: Chartwell Drive 14, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang