Successfully reported
+133

Ligthart Huis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ligthart Huis is in Calvinia geleë en bied gerieflike verblyf in smaakvol versierde gastekamers.

Die gastehuis het 5 en suite-kamers, elkeen met 'n dubbelbed of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n TV met sekere OVD-kanale. Daar is parkeerplek op die perseel. Let asb. dat daar nie braaigeriewe is nie, behalwe bydie Rooi Gieter-kamer.

Die gastehuis is naby kruidenierswinkels, die slaghuis en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Roelof R
Gesin met tieners
5.0
Ons kan hierdie akkommodasie sterk aanbeveel en hulle gaan ons beslis weer sien. Ek kan die akkommodasie sterk aanbeveel. Alhoewel ons by Ligthart Hui...
Sien meer
Jul 2025
Isabel R
Saam met lewensmaat
5.0
Dit het mens teruggevat na jou kinderdae, die lekker kuiers saam Ouma. Die eenheid is goed toegerus en netjies. En die gasvrou het ons dadelik welkom ...
Sien meer
Aug 2024
Philna D
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker, veilig en mooi. Ons het heerlik oornag in Ligthart Huis, perfek vir ons gesin met klein kinders. Die huisie is so mooi gemeubileer en mal oor ...
Sien meer
Jun 2024
Charmaine M
Saam met lewensmaat
4.6
Heerlike belewenis. Ja, dit was gerieflik en die kamer was heerlik warm en knus.
Sep 2024
Alysia P
Saam met lewensmaat
4.0
Lekker ontbyt, interessante museum in Hantam Huis! Ons het lekker gebly, dankie. Die matras in Babie Lieb kan egter vervang word, dit is bietjie knopp...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 52 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ligthart Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2hs6u4IeLIK9wkJeT6Zm0Ie5p8aM8u3d95CQX0J0swmCYOr6YS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 52 Hoop Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.474446127228 19.776886723398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang