Successfully reported

Lilac Lodge / Purple House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Carien T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Gerieflik, gesellig. Baie gerieflik en sal weer gebruikmaak van Purple House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allen E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Behalwe vir bogenoemde was dit 'n lekker oornagverblyf. Lekker bed, die verwarmer in die kamer was great, dit was baie koud! Die Openview was vir my goor, swak beeld en geen radio stasie kanale nie. Goeie TV en radio is nie 'n voorreg nie, dis 'n moet en so ook WiFi en daarvoor sal ek ekstra betaal, hou nie van doodse stilte nie, witgeraas is vir my 'n moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mrs Susan
Lilac Lodge / Purple House
Baie dankie vir jou review. Wil net sê daar is radio stasies op Open View, seker 10 radio stasies om van te kies: RSG, East Coast Radio, Jacaranda, OFM, Metro FM, Gospel en nog vele meer. So jammer jy het my nie kom roep nie. Ek sê altyd vir kliënte, as julle 'n probleem het, kom sien ons en ons kan dit probeer oplos. Wifi het die hele dorp 'n probleem; hulle is tans besig om te kyk wat hulle kan doen. Dit is buite my beheer, soos ek verduidelik het. Vriendelike groete, Susan

Lourens B
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Gasvrou het my laat upgrade na groter eenheid teen geen ekstra koste. Baie lekker. Rustigheid het alle verwagtinge oortref.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mrs Susan
Lilac Lodge / Purple House
Lourens, Baie dankie vir die review. Geniet jou dag, Susan

Rene P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Als was uitstekend. Ja, heerlik, gerieflik en veilig. Sal aanbeveel vir vriende en familie. Mooi omgewing en tuine. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam en het ons verwelkom en met vertrek geskakel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brigitte H
1 nag
4.6
Apr 2025

Pleasant stay. I had a pleasant stay and was grateful to the owner for her kindness. The only drawback is the noise of traffic as the property is very close to a busy road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag Saam met vriende
3.6
Jun 2025

Baie vriendelik en behulpsaam. Baie aangename oorblyplek. Net jammer ons het nie geweet dat ons vooraf moes bespreek vir ontbyt en dat geen enkele eetplek oop is op 'n Sondag aand in Winterton. Gelukkig nog oorskiet padkos vir aandete gehad.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Isabel O
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Jan 2024

Very disappointed with the service we received. Owner is incapable of taking control of noisy guests and avoids the subject altogether, thereby upsetting other paying guests. Not impressed and will not recommend to anyone. Will avoid this place at all costs! WiFi advertised but was non-existent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Louis L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

100% waarde vir geld. Ja, dit was 'n heerlike en rustige kuier en oornag op pad see toe. Susan is 'n puik gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gerieflike en veilige verblyf in 'n rustige omgewing. Baie mooi tuin met groot bome. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabisile M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Place very welcoming, cosy, quiet, perfect location, trustworthy employees and respectful. Accommodation is very relaxing and comfortable, you feel in total ownership of the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mrs Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Springfield Road, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fae409d4eb68620da09a4a1b7722609a181bb8435392b38521c1433b48f9e083dc9c50a814bb0c8f5222746fb064946aa02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 10 Springfield Road Winterton 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.812904546133 29.542863965034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang