Lilla-Bett Self Catering Accommodation
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Sep 2025 tot 26 Nov 2026.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Bruns Road, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
-
Vanaf
R810R729 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lilla-Bett Accommodation is 'n pragtige ou klipkothuis sentraal geleë in Linkside, Mosselbaai, en is ideaal vir 'n klein gesin wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.
Buite die eenhede is daar 'n uitgestrekte tuin en 'n patio met buitemeubels en braaigeriewe onder 'n sambreel. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Die ligging van hierdie kothuis is naby skole, 'n sportstadion, sentrale Mosselbaai en die waterfront. Mosselbaai Zipline is 2,6 km weg en heerlike seerestaurante is 'n entjie se ry weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michiel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 74 Bruns Road, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Lilla-Bett Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Bruns Road, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang