Successfully reported
+10

Lilly Cottage @ Riverview Country Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Main Swinburne Road, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R1 055 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Lilly Cottage @ Riverview Country Inn bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Harrismith. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 5 gaste op 'n slag en beskik oor 'n solderruimte en 'n badkamer. Die leefarea op die onderste verdieping is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank, terwyl die solder 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Hierdie kothuis het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het ook 'n kaggel en 'n TV met DStv.

Alle gaste het volle toegang tot die eiendom se uitgestrekte tuine waar hulle 'n heerlike piekniek of 'n oggendkoffie kan geniet. Boonop is daar 'n uitnodigende gemeenskaplike swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Die eiendom het ook 'n restaurant op die perseel wat gaste kan besoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Kaggel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Shelizka V
Gesin met tieners
5.0
Lekker rustig. Ons moes 'n noodstop doen. En was baie bly toe ons net 'n ou slaapplekkie kon kry. Baie oulike plekkie langs die pad, sal enige tyd daa...
Sien meer
Apr 2025
Christina V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker verblyf, baie vriendelike mense. Die gasheer is baie vriendelik en staan mens gerus by met enige navrae of onsekerhede. Vreeslik tuis gevo...
Sien meer
Aug 2024
Johan B
Gesin met klein kinders
4.6
Ondersteun gerus. Was heerlik. Sal weer daar bly.
Jul 2025
Rudi V
Gesin met klein kinders
4.6
Lekker halfpad stop. Die plek is mooi en gerieflik geleë. Die diens in die restaurant is ook baie goed en die kos is lekker. Lilly Cottage is ook baie...
Sien meer
Mrt 2025
Jacques D
Gesin met tieners
4.6
Wonderful and great value for money. It was fit for purpose. We wanted a stay-over place on route to Durban and were pleasantly surpris...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Main Swinburne Road, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Lilly Cottage @ Riverview Country Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 055
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 055
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 055
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Main Swinburne Road, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cafc776ca7c5e2a00818e6368ca4f97cd49a8635f7a3e54e5051f886a1bbfe72a6732f368ad70f0bb547b35ffcbae4a9b1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 055 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 1 Main Swinburne Road Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.34786 29.277878
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang