Successfully reported
+22

Lilly's Deluxe - 116

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Wessel Road, Unit 116 The Point Rivonia, Sandton, 2196, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lilly's Deluxe - 116 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Sandton, Johannesburg. Dit is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie stad.

Dié eenheid op die grondvloer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n buitestoep met 'n etenstafel en braaigeriewe geniet. Die gebou spog met 'n gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium en konferensiegeriewe. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. O. R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 21,9 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Deborah Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 8

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 44 Wessel Road, Unit 116 The Point Rivonia, Sandton, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Lilly's Deluxe - 116 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Wessel Road, Unit 116 The Point Rivonia, Sandton, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb939c4476005ff30127dec62c5d6a40497cc09471af2f575e355123c15f10fd0ec358ef8fc5d6fb38193d57404121e2f01c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 44 Wessel Road Unit 116 The Point Rivonia 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.04821 28.06149
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang