Successfully reported

Lilly's Place

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
5.0
Soretha G
1 nag Gesin met tieners
4.4
Aug 2025

Goeie en veilige ligging! Waarde vir geld. Alhoewel die adres op die webtuiste verkeerd was, was die ligging perfek! Daar is wel 'n paar los handvatsels, badkamerlig wat nie werk nie, los krane, klein goedjies wat net herstel moet word. Die eetgerei is ook nie heeltemal na wense nie, oorweeg gerus om nuwe borde, glase ens. te kry wat bymekaar pas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Meisie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2025

Is netjies en veilig, sal weer daar gaan bly. Ja, ons het net moet kyk na instandhouding. Gordyne kort hakkies, breekware was kort en dan was handdoeke ok, nie beskikbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Deborah Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 8

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Wessel Road, The Point Rivonia, Sandton, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29249f61ef254f4988ff2cf7f21e37c4710ccae1412471fabb561f9dc365448f7e91bf124483430ee6e039c7ea39b860947d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 44 Wessel Road The Point Rivonia 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.04821 28.06149
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang