Lily Pond House at Le Lude
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Le Lude, Lambrechts Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R8 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lily Pond House by Le Lude is 'n huis wat op 'n selfsorg-basis bespreek kan word. Dit is op 'n plaas in Franschhoek in die Wes-Kaap. Dis perfek vir gaste op soek na gerieflike verblyf met 'n 3-ster-gradering, in 'n rustige wingerd.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers wat altwee en suite-badkamers het en daar is ook ondervloerse verhitting regdeur die huis. Die kamers het elk 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuis is ten volle toegerus om maaltye voor te berei en beskik oor geriewe soos 'n yskas en 'n mikrogolf, 'n oond en ingeboude kaste met eetgerei, breekware sowel as ander toebehore.
Die sitkamer het 'n netjiese en gerieflike bank, met 'n televisie met volle DStv. Daar is ook WiFi beskikbaar regdeur die huis. Gaste kan lekker in die swembad, wat omring is deur versorgde grasperke, afkoel. Daar is ook braaigeriewe onder die pergola.
Daar is parkeerplek beskikbaar vir een voertuig. Gaste kan ook die komplimentêre keldertoer geniet, indien vooraf gereël. Lily Pond House by Le Lude is 'n kort entjie se ry van ander wynproe-lokale af, en dis ook naby aan al Franschhoek se besienswaardighede en doendinge.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Le Lude, Lambrechts Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Le Lude, Lambrechts Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang