Lilybet
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Sitrus Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lilybet is geleë in die skilderagtige dorpie Clanwilliam. Die huis is naby Bushmans Kloof Wilderness Reserve and Wellness Retreat, Ramskop Local Authority Nature Reserve, die Rooibos Tea House, Clanwilliam Dam, Clanwilliam Museum, en verskeie staproetes.
Die verblyf bied 2 stylvolle en ruim slaapkamers met dubbelbeddens en en suite-badkamers met storte. Gaste kan hulself tuismaak in kamers wat elk hul eie kombuisie het, toegerus met 'n ketel, broodrooster, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers sluit lugversorging, 'n kluis vir waardevolle items, gratis WiFi, sowel as 'n platskerm-televisie en DStv met geselekteerde kanale in.
Doendinge in die omgewing sluit in stap op die Sevilla Rock Art Trail in Cederberg, witwater-vlotvaart, visvang en 4x4-roetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 3 Sitrus Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Lilybet het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Sitrus Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang