Successfully reported

Lily's Corner

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Veilige, uitstekende, luukse selfsorg akkommodasie. Wow, ons het lekker gebly. Die akkommodasie was pragtig, baie ruim en skoon. Die bed het baie goeie kwaliteit witlinne gehad en die matras was baie gemaklik, ons het lekker geslaap. Die badkamer was ruim en die groot stort se water was gou warm vir 'n aangename lekker warm stort. Daar was seep by die wasbak en in die stort, asook mooi groot wit handdoeke wat lekker afgedroog het. Die kas in die badkamer het 'n vol lengte spieël gehad en dit was spesiaal. Daar was 'n air-conditioner, fan asook 'n heater in die kamer, sjoe dit wil gedoen word. Die kombuisie het alles in sodat jy kos kan maak, 'n mikrogolfoond en 'n airfryer, die yskas het koue water ingehad. Koffie, tee, suiker, beskuit en melk was voorsien. Daar was 'n groot TV en ons kon lekker ons stories kyk, onthou net om jou eie koord te bring. Veilige parkering was binne, agter 'n hek en die inklok en uitklok was baie gerieflik. Die vriendelike gasvrou het vinnig kom hallo sê en sy het ook vooraf inligting per WhatsApp gestuur wat handig was soos die boksie se kode en aanwysings. Daar was WiFi en dit het goed gewerk. Ons het baie lekker gebly en ons kan aanbeveel as uitstekende akkommodasie en sal graag in die toekoms weer daar wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Lily's Corner
Thanks, Lula. You are welcome back at Lily's Corner any time!

Shani V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Presies wat ons gesoek het vir die naweek. Ons het baie lekker gebly! Kan nie wag om dit oor vir seker 2 jaar weer te boek vir die interskole tussen HTS Drostdy en HS Outeniqua nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Lily's Corner
So glad you enjoyed your stay! Please come back again!

Heinrich W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Was net te kort. Beveel definitief aan. Sal weer oorbly. Uitstekend. Rustig. Dekor pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Lily's Corner
Dankie! Waardeer jou woorde baie.

Jolandi V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Pragtig. Pragtig, skoon en baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansraj A
1 nag
5.0
Apr 2025

Enjoyed my rest here, beautiful place. This was a very beautiful and peaceful place. You would be forgiven if you had mistaken this place for a 5-star hotel. The security is top-notch, and I will definitely stay here again and recommend this place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Lily's Corner
Thank you for your kind words. You are also welcome back any time!

Elaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Puik 5 ster akkommodasie. Was baie vriendelik ontvang deur gasvrou en het baie welkom gevoel. Lily's Corner is baie netjies, skoon, 'n goeie ligging, veilig, pragtige meubels, stil en rustige omgewing het die rustigheid baie geniet, daar is 'n kalmte wat jou so lekker laat slaap. Ons het die 5 nagte baie geniet, sal Lily's Corner definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker gekuier. Uitstekende akkommodasie - baie luuks, goed toegerus en netjies. Lekker stil omgewing, tog lekker sentraal geleë. Sal aanbeveel dat ligte by (onder kombuisrak) geïnstalleer word aangesien die hooflig maak dat mens in jou eie skadu staan en werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lodewyk V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Het baie tuis gevoel. Dit was baie lekker, skoon en netjies! Ek beveel Lily's Corner vir enige iemand aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

William M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

5 ster! Dit was 5 ster. Sal vir seker weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Lily's Corner
Baie dankie! Waardeer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Caledon Street, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cab328d9a5bbe7c28dc8a8b606b38caaeca35a1c72279610134c4b0c4a1541569be72654c37001a2e5b52f30ac401600aa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 48 Caledon Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.94865 22.46443
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang