Lime Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 337 Jopie Fourie Street, Wolmer, Pretoria North, 0182, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lime Guest House is in 'n rustige woonbuurt in Pretoria-Noord geleë.
Verblyf word gebied in 'n selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel geleë is en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid beskik oor 1 en suite-slaapkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ketel. Die leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke voor 'n TV met DStv-kanale.
Gaste het toegang tot onbeperkte WiFi, 'n wasmasjien, 'n patio met buitesitplek, veilige parkeerplek, 'n gedeelde swembad, 'n lapa en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Molatodi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 337 Jopie Fourie Street, Wolmer, Pretoria North, 0182, Gauteng
- Gaste dink Lime Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 337 Jopie Fourie Street, Wolmer, Pretoria North, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang