Limpokwena Natuurreservaat
Beskrywing
Die chalet-eenhede het elk 'n koninggrootte-bed met die opsie om 'n bykomende 2 enkelbeddens per kamer vir kinders by te voeg, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n lugversorger. Handdoeke, linne en daaglikse skoonmaakdienste word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Een begeleide wildrit per dag is by die selfsorgtarief ingesluit.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié dubbelverdiepingkothuis is beskikbaar vir gesinne en beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-solderverdieping op die boonste vloer. Die 2 hoofslaapkamers is op die onderste verdieping geleë, met 'n volledige badkamer, terwyl 'n toilet bo die solderkamer bedien. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die oorblywende slaapkamer en solderkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die kothuis is toegerus met 'n kombuisie wat 'n yskas, tweeplaatstoof, elektriese stoof, ketel, mikrogolfoond en wasbak insluit. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die kothuis bied ook 'n privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Een begeleide wildrit per dag is by die selfsorgtarief ingesluit.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Limpokwena Nature Reserve, Alldays, 0909, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang