Successfully reported
+12

Lincoln Cottages Chateau

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11a Grimthorpe Avenue, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lincoln Cottages Chateau is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel in Lincoln Meade in Pietermaritzburg geleë is.

Dié bekoorlike kothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het groot vensters wat oor die tuine uitkyk. Die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens, en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n bad en 'n teëlstort.

Die goed toegeruste kombuis het kersiehoutkaste en 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof. Komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik ook oor 'n TV met sekere DStv-kanale. Boonop spog die kothuis met WiFi-internetverbinding en lugversorging.

Die eiendom is ideaal geleë binne 5 km vanaf die Universiteit van KwaZulu-Natal, Golden Horse Casino, en 8 km vanaf Sentraal Pietermaritzburg

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 20

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 11a Grimthorpe Avenue, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11a Grimthorpe Avenue, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21CrZJXWy5W7vkcGZUGwXBkGDKpSs7PWgL4RrVesd9m00QOFOf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 11a Grimthorpe Avenue Lincoln Meade 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.62109 30.42986
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang