Lind Haven
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekker Street 40 B, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lind Haven is in Bothaville, Vrystaat, geleë, naby hoofroetes, die hospitaal en ander geriewe.
Die eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kamer bied 2 gemaklike stoele, 'n tee- en koffiestasie, 'n mikrogolfoond, yskassie, 'n TV met stroomopsies en WiFi.
Gaste kan die gemeenskaplike braaigeriewe en swembadarea met veilige parkering geniet.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken, sluit in 'n besoek aan die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, Naval Hill, die verkenning van die Vrystaatse Mielieroete, wildreservate, of bloot die geniet van die plaaslike kookkuns en gasvryheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Voortrekker Street 40 B, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekker Street 40 B, Bothaville, 9660, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang