Linden Gap
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 5th Street, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
- Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Linden Gap bied selfsorg-eenhede en is in Randburg geleë. Die eiendom is ideaal as 'n oornagplek vir gaste wat op pad is na verskeie geriewe in die area.
Verblyf by Linden Gap bestaan uit 5 individueel versierde eenhede wat 2 tot 8 persone kan akkommodeer. Hierdie eenhede bestaan uit óf oopplan-leefarea óf aparte slaapkamers, 'n privaat badkamer en 'n oopplan-kombuisie of -kombuis wat goed toegerus is om basiese maaltye voor te berei en te kook, en 'n leefarea.
Die eiendom bied ook gratis WiFi-internettoegang, asook veilige parkeerplek vir voertuie. Linden Gap is ideaal geleë binne 11 km vanaf Sandton City en Sandton Convention Centre, en binne 40 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Brian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 72
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 57 5th Street, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
- Gaste dink Linden Gap het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 5th Street, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang