Linduli Farmstay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R390, Langhoek, 18 km from Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Linduli Farmstay is net buite Nxuba (Cradock) geleë. Die water van die Visrivier en die skilderagtige berge dra by tot Linduli se paradysgevoel en maak dit 'n onvergeetlike wegbreek.
Verblyf word in 4 eenhede, insluitend die Linduli Mountain Chalets, Tierklip Farmhouse, Pepperboom Cabin en die Pepperboom Tent aangebied. Elke eenheid het 'n privaat ingang, gemaklike beddens, ’n badkamer met ’n stort, toilet en 'n wasbak, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die A-raam-bergchalets is houthuise met pragtige uitsigte oor die omgewing en sluit ontbyt en aandete in. Daar is houtpaadjies wat van die chalets na die sentrale deel van die lodge lei waar gaste hul maaltye kan geniet.
Die Tierklip Farmhouse, Pepperboom Cabin en die Pepperboom Tent het elk selfsorggeriewe.
Geriewe op die perseel sluit ’n braai-area, ’n gaste-sitarea en begeleide wildritte in. Gaste kan ook aktiwiteite op die perseel geniet, wat voëlkyk, bergfietsry en begeleide staptogte insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Koot Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off the R390, Langhoek, 18 km from Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Linduli Farmstay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R390, Langhoek, 18 km from Cradock, 5880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang