Successfully reported
+43

Linduli Farmstay

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R390, Langhoek, 18 km from Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Linduli Farmstay is net buite die dorpie Nxuba (Cradock) geleë. Die water uit die Visrivier, asook die natuurskone berge van die Nxuba (Cradock) omgewing, dra daartoe by dat dit 'n ware paradys is vir gaste wat op soek is na 'n ervaring van 'n leeftyd.

Verblyf word in 4 eenhede gebied, insluitend die Linduli Bergchalets, Tierklip Plaashuis, Pepperboom Cabin en die Pepperboom Tent. Al die eenhede het 'n privaat ingang, gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die berg-chalets is A-raam houthuise met lieflike uitsigte oor die area. Ontbyt en aandete word voorsien vir gaste wat in die bergchalets bly. Houtpaadjies lei vanaf die chalets na die sentrale lodge-area waar etes geniet kan word.

Die Tierklip Plaashuis, Pepperboom Cabin en Pepperboom Tent bied selfsorggeriewe.

Die lodge bied 'n braai-area, 'n gastesitkamer en begeleide wildritte. Gaste is welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat voëlkyk, bergfietsry en begeleide staptogte insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elizbe L
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het heerlik gekamp sonder die moeite om self die tent op te slaan. Die tent was so goed ingerig met alles wat jy kon nodig kry. Kommunikasie was t...
Sien meer
Aug 2025
Chris O
5.0
Lekker oornag; goeie ligging. Baie vriendelik ontvang, en volledig ingelig oor die plaas voor my aankoms. Ek het ongelukkig net oornag, maar kon lekke...
Sien meer
Jul 2025
Jaime D
Saam met lewensmaat
5.0
10/10 stay! Would highly recommend for a getaway in the bush! Such a memorable stay! The host was extremely accommodating and always wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Bertus M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid in die bos. Ons het in die Pepperboom-tent oornag. Dit was netjies en skoon. Goeie plek om weg te kom van die stad se gewoel.
Jan 2025
Amanda L
Saam met lewensmaat
5.0
Beddens kan doen met nuwe matrasse. Lekker gebly.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Koot Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the R390, Langhoek, 18 km from Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Linduli Farmstay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R390, Langhoek, 18 km from Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA188de4710674911e2a115113a40f93e1b84dedab9573e284a7cae16cd4ba73c0900e45be18be2b0d17592e9f04de7500b015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 Off the R390 Langhoek 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.049391149778 25.635965595245
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang