Successfully reported
+21

Linga Futhi Beach Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferry Point Road, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Linga Futhi Beach Cottages bied selfsorgverblyf op die strandfront in Port St. Johns, 'n bekoorlike dorpie aan die Wildekus. Die eiendom spog met 'n pragtige uitsig oor die see en bied maklike toegang tot die strand.

Verblyf is beskikbaar in 'n reeks kothuise, elk met 'n privaat badkamer met 'n stort en toilet. Verblyfopsies sluit 'n kothuis met slaapplek vir 2, 'n gemaklike kothuis met slaapplek vir 4 en 'n ruim kothuis met slaapplek vir 6 in. Die kothuis met slaapplek vir 6 is ideaal vir gesinne of groter groepe. Elke kothuis het 'n goed toegeruste kombuis en 'n verwelkomende eetarea. Elke kothuis se sitarea het 'n TV met OpenView-kanale en elke eenheid bied toegang tot 'n balkon met 'n lieflike see-uitsig.

Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad, parkeerplek op die perseel en gratis WiFi. Die omgewing is ideaal vir watersport en gaste kan die prentjiemooi voetslaanroetes aandurf, of die kulturele en historiese bakens verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Vernon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ferry Point Road, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Gaste dink Linga Futhi Beach Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferry Point Road, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18af364986f9f96fae68fc450cb07d3f5e35db8cbaaf0d4ee4d2dfd71a4e7fa94c27e3f60c91cdbbccbdba4f856932484823?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 Ferry Point Road Port St Johns 5120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.61587 29.567261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang