Successfully reported

Linga Longa

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Marcelle W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Very comfortable. Very comfortable and snugly warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelene S
1 nag
5.0
Mei 2025

Veilig en rustig ontspan. Uitstekende diens van gasheer. Sal enige tyd weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie J
1 nag
5.0
Mrt 2025

Tevrede. Skoon, netjies, alles wat 'n moeg lyf nodig het na 'n dag van baie ry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sias D
1 nag
5.0
Jan 2025

Uitstekende. Baie vriendelike gasvryheid. 'n Lekker plek om te oornag. Honde het dit daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha B
1 nag
5.0
Jan 2025

Gerieflik en ongekompliseerd. Heerlik, dankie, ek sal weer by Linga Longa gaan oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

The small things made the difference. Much better than our stay at our end destination. Very homely and everything we needed was provided, from cereal for the small one to a TV that actually works. Thank you Linga Longa!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Heerlik, rustig en net wat ons verwag het. Ja beslis. Heerlik gebly. Moet nie 2025 modern inkleding verwag nie, maar dit is juis dit wat so lekker was. Geen 'moets en moenies' nie soos die plek waar ons die vorige nag oornag het nie. Lekker veilige parkering, dis stil en die slaapervaring was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Mooi ontvangs netjies en skoon. Lekker gebly, wat ons benodig het, was in plek. Ons hondjie het ook lekker in die erf rondgehardloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Francois
Linga Longa
Baie dankie vir die mooi woorde.

Johan B
1 nag
4.6
Jan 2025

Stil buurt. Lugreëling in die kamer. Die tweede keer dat ek daar gebly het. Geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ilsa L
1 nag
4.4
Jul 2025

Heerlik rustig. Dit was prakties en skoon. Lekker warm stort na ure op die pad. Pragtige suikerbekkies wat kom nektar drink uit die aalwyne. Verwarmer as jy benodig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Truter Street, Hospitaal Heuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb87ce9cc89436e62b03baff086d6c547b37ed1d90ce0762da487c274fb1320c6e512f745ff20fda53cdaeb6aaca192d2e6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 17 Truter Street Hospitaal Heuwel 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.351826537818 22.603106085879
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang