Linga Longa Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Rietfontein Road, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Linga Longa Guest House is 'n luukse 4-ster-gegradeerde gastehuis wat 10 minute van OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg geleë is. Die huis is in 'n lieflike tuin geleë waar gaste in 'n vriendelike en warm atmosfeer rondom die swembad kan ontspan.
Linga Longa Guest House beskik oor 8 eenhede en bied slaapplek aan 21 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en linne word voorsien. Elke eenheid beskik oor 'n TV, DStv, 'n yskas, mikrogolf, gratis WiFi, verwarmer en haardroër.
Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, Veilige parkeerplek en vervoer na en van die lughawe kan gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Salo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 50 Rietfontein Road, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gaste dink Linga Longa Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Rietfontein Road, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang