Successfully reported
+95

Linger Longer Country Retreat

Gastehuis
Spesiale Aanbod 40% af

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Vrischgewaagd, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R2 070 R1 242 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Linger Longer Country Retreat is op 'n plaas geleë wat 13 km buite Dullstroom, Mpumalanga, geleë is.

Verblyf word gebied in 5 stylvol versierde eenhede. Elke eenheid is goed toegerus met 'n kombuis en badkamergeriewe, asook braaigeriewe en 'n kaggel.

Die plaas spog met 3 foreldamme wat uitstekende visvang vir die ywerige vlieghengel-entoesias bied. Daar is baie roetes op die plaas en voëlkyk-geleentheid.

Die omliggende area bied ook 'n geleentheid vir vermaaklike daguitstappies na Sabie, Graskop en Pelgrimsrus is almal binne ryafstand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Erik P
Saam met lewensmaat
5.0
Lafenis vir die siel, sien kans vir die volgende paar weke voor Desember! Ons het baie lekker gebly. Die feit dat dit so stil en rustig was, was total...
Sien meer
Okt 2025
Elsabe W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, sielvoedende verblyf. Baie lekker rustige verblyf langs die dam.
Sep 2025
Beth B
Saam met lewensmaat
5.0
Food for the soul and relaxing at Linger Hi. We stayed in Linger Hi, and what a wonderful experience it was. This is really a 4-star un...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Jason W
Gesin met tieners
5.0
Cosy and quiet. Warm and friendly people as well. Amazing place. Very quiet and relaxing. Fishing was not great but there were loads of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Zannae V
Gesin met tieners
5.0
Die huisie is baie gerieflik en skoon en dis pragtig daar om die damme. Ons het heerlik gebly.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Arina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Farm Vrischgewaagd, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Linger Longer Country Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 070
R 2 070 R 1 242
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 070
R 2 070 R 1 242
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 070
R 2 070 R 1 242
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Vrischgewaagd, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVnE9OhV1BxXicE29VsZXYRLpEeXRZcnMOV4MXLAMyREMRS7zSk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 070 nouVanaf R1 242 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 Farm Vrischgewaagd Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.32205 30.147433
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang